Organisational inertia: Contrasting results in Australia and South Africa
Abstract
Opsomming
Hierdie studie ondersoek die ooreenkomste tussen tellings van Australiese en Suid-Afrikaanse bestuurders op die organisasietraagheidvraelys. Die studie bou op vorige navorsing rakende die metriese eienskappe van die organisasietraagheidvraelys en probleme wat met die aanvaarding van tussen-kulturele ekwivalensie van meetinstrumente geassosieer word. Die steekproef vir hierdie studie het 617 Suid-Afrikaanse bestuurders uit verskillende maatskappye ingesluit en 340 Australiese bestuurders van die Australiese Bestuursinstituut wat aan die ondersoek deelgeneem het. Die resultate dui op ’n tweefaktor struktuur met ’n hoë interne betroubaarheid wat uit die gekombineerde steekproef onttrek is. Die gevolgtrekkings uit verdere ontledings is dat daar beduidende verskille bestaan in organisasietraagheidtellings tussen Australiese en Suid-Afrikaanse bestuurders en tussen manlike en vroulike respondente.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

