Reliability of competency-based, multi-dimensional, multiple-rater performance ratings
Abstract
Opsomming
Die doel van die studie was om die aanname dat die gebruik van bevoegdheidsgebaseerde, multi-dimensionele, meervoudige-beoordelaar prestasiebeoordeling tot betroubare en bruikbare metings van die prestasie van bestuurders (N=200) in ’n spesifieke Suid-Afrikaanse organisasie sou lei, te toets. Betroubaarheidskoëffisiënte is bereken en faktorontledings is uitgevoer om die betroubaarhede te bepaal. Die resultate het hoë inter-metodiese en lae inter-beoordelaar betroubaarhede aangedui. Hoewel dit wou voorkom of die bevoegdheids gebaseerde, multidimensionele, meervoudige beoordelaar benadering tot prestasie beoordeling nuttige inligting aan die prestasie beoordelingsproses verskaf, is ’n verhoogde mate van betroubaarheid, geldigheid en ruikbaarheid nie noodwendig verkry nie. Implikasies van die bevindinge word bespreek.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

