The dimensionality of professional commitment
Abstract
Opsomming
Hierdie artikel ondersoek die dimensionaliteit van professionele toewyding by ‘n steekproef van 240 Suid-Afrikaanse aktuarisse. Die data is verkry deur ‘n posvraelys aan lede van die Suid-Afrikaanse Aktuariële Vereniging wat in die finansiële dienstesektor werksaam was. Statistiese ontledings wat uitgevoer is op die data dui aan dat die driekomponentmodel, aanvanklik voorgestel deur Meyer, Allen en Smith (1993), geskik is om professionele toewyding by Suid-Afrikaanse beroepslui te verstaan. Die ontleding dui verder aan dat Suid-Afrikaanse aktuarisse hoogs toegewyd is aan hulle professie.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

