Validation of the high performance leadership competencies as measured by an assessment centre in-basket
Abstract
Opsomming
Die doel van hierdie studie was die validering van Schroder se Hoëvlak Leierskapsbevoegdhede, gemeet deur ‘n spesiaal ontwerpte Posmandjie, teen veelvoudige kriteria. Dit behels ses metings van bestuursukses wat bestuursbevorderings- en salarisvorderingskriteria insluit, sowel as ‘n nuutontwikkelde, omvattende meting van werkeenheidsprestasie, die Prestasie indeks. ‘n Vraelys wat die dinamika en kompleksiteit van die omgewing meet, het as moderator veranderlike gedien. Resultate dui op teleurstellende geldigheidskwosiënte vir die Hoëvlak Leierskapsbevoegdhede soos gemeet deur ‘n posmandjie, in teenstelling met bevredigende voorspellings- en konstrukgeldigheid wat in vorige studies deur middel van ‘n volle takseersentrum verkry is. Die bevindinge word bespreek en voorstelle word gemaak om die geldigheidskwosiënte te verbeter.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

