A conceptual and empirical validation of the household lifecycle concept in South Africa
Abstract
Opsomming
Die gesinslewensikluskonsep is as ’n hulpmiddel gebruik in marksegmentering om bemarkingstrategieë te ontwikkel. Huishoudings is egter nie altyd gesins-gebaseerd nie en kan bestaan uit enkel-, dieselde geslag-, en saamblyhuishoudings wat elkeen merkbare verskille kan toon ten opsigte van verbruikspatrone. Ondersoek is gedoen oor die huishoudingslewensiklusteorie as basis vir marksegmentering in die Suid-Afrikaanse omgewing. Die resultate dui daarop dat ofskoon die huishoudingslewensiklus bruikbaar is om tussen huishoudings te differensieer in terme van verbruiksgedrag, diè teorie nie uitsluitlik en in isolasie gebruik moet word nie vanweë die hoë vlak van binne-stadium verskillendheid.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

