Apparel shopping behaviour – Part 2: Conceptual theoretical model, market segments, profiles and implications
Abstract
Opsomming
Hierdie artikel word gebaseer op die konseptuele teoretiese model wat reeds in Deel 1 van hierdie artikelreeks ontwikkel is. Die doel van hierdie navorsing is om marksegmente van vroue klere-kopers te identifiseer na aanleiding van hulle lewenstyle, kooporiëntasie, kulturele bewustheid, winkelvoorkeurgedrag en demografie. Hierdie profiele word volledig beskryf en die implikasies van die verskillende profiele vir kleinhandelaars, bemarkers en navorsers word uitgelig. ’n Nuwe konseptuele model word voorgestel en aanbevelings vir verdere navorsing word gemaak.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

