Negative self-regard at work – Frustrating the need for self-enhancement and self-consistency
Abstract
Opsomming
Aanduidings uit die literatuur is dat navorsing aangaande bevoegdheidsevaluering gebrekkig is aan ’n teoretiese ondertoon. Ondersoek word ingestel na die kognitiewe prosesse wat plaasvind gedurende beoordeling wat aanduidend kan wees van die hoë persentasie variansie tussen evalueerders. Die beginsels van vyf verskillende kognitiewe teorieë word bespreek om moontlike verklarings te ondersoek, naamlik kognitiewe keuse-, kognitiewe evaluering-, sosiaal kognitieweteorieë, meta-kognitiewe- en die nuwe paradigma- benaderings.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

