The prediction of job involvement for pharmacists and accountants
Abstract
Opsomming
Werkbetrokkenheid van die individu blyk potensiëel ’n fundamentele rol te speel in die bevrediging van sekere onderliggende psigologiese behoeftes, wat kan lei tot positiewe organisasie uitkomste. Hierdie studie van 375 professionele persone vanuit die apteker- (n = 200) en rekenmeester- (n = 175) beroepe ondersoek die verhouding en voorspelbaarheid van werkbetrokkenheid deur middel van Meervoudige Regressie Analise en werksatisfaksie en persoonlikheidstrekke faktore as onafhanklike veranderlikes. ’n Aantal stastisties betekenisvolle, maar matige verwantskappe word geraporteer (gemeenskaplike variansies tussen 1.29% en 9.85%). Werkbetrokkenheid is redelik goed voorspel vir die totale steekproef (19.35%) asook die professionele sub-groepe (11.01% en 24.71% onderskeidelik)
Refbacks
- There are currently no refbacks.

