The predictive validity of the selection battery used for junior leader training within the South African national defence force
Abstract
Opsomming
Die hoofdoelwit van die studie was om die voorspellingsgeldigheid van die toetsbattery vir keuring van junior leiers in die Suid Afrikaanse Nasionale Weermag te evalueer. ’n Steekproef van 96 respondente het sekere indekse van die SPEEX-Battery asook die Advanced Ravens Progressive Matrices toets voltooi. Die toetsresultate is vervolgens vergelyk met die kursusuitslae. Die veranderlikes is aan kanoniese korrelasie-ontleding onderwerp wat ’n betekenisvolle verwantskap opgelewer het tussen die onafhanklike veranderlikes en die afhanklike veranderlikes (r = 0,787; p is kleiner as 0,00005). Die voorspellers met die hoogste ladings was kognitiewe vermoë, konseptualisering, leesbegrip, luisterpotensiaal, fisieke stres en psigiese stres.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

