A systems psycho-dynamic perspective on burnout
Abstract
Opsomming
Die doel van hierdie navorsing was om uitbranding vanuit ’n sisteem-psigodinamiese perspektief te eksploreer. ’n Kwalitatiewe ontwerp met fokusgroepe is gebruik. Uitbranding kan gesien word as ’n fenomeen wat ontstaan uit die psigodinamiese verbintenis tussen subsisteme in die organisasie. Die makrosisteem onteien en projekteer sy onaanvaarbare gedrag op en in ’n individu met ’n spesifieke valensie, wat met hierdie gedrag identifiseer. Deur middel van teen-oordrag, ervaar en behou die individu die gedrag namens die sisteem. Coping met uitbranding impliseer dat die totale sisteem sal probeer bewus word van sy projeksies en om sy goeie en bose dele tegelyk te eien.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

