Coping strategies in the South African police service
Abstract
Opsomming
Die doelstelling van hierdie studie was om die interne konsekwentheid, konstrukgeldigheid, strukturele ekwivalensie en itemsydigheid van die COPE-vraelys te bepaal en om verskille tussen die coping-strategieë van verskillende demografiese groepe in die Suid-Afrikaanse Polisiediens te bepaal. ’n Dwarssnee opname-ontwerp is gebruik. ’n Ewekansige gestratifiseerde steekproef (N = 1431) is van polisielede in agt provinsies van Suid-Afrika geneem. Die COPE en ’n biografiese vraelys is afgeneem. Vier intern konsekwente faktore, naamlik Benaderings-coping, Vermyding, Soeke na Emosionele Ondersteuning en Keer-na-Religie is onttrek. Hierdie faktore het strukturele ekwivalensie vir alle rassegroepe getoon en geen items was sydig nie. Verskille rakende coping-strategieë is vir verskillende rang en rasse gevind.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

