Concept redundancy and contamination in employee commitment research: Current problems and future directions
Abstract
Opsomming
Dit word algemeen aanvaar dat werknemertoewyding ’n duidelike impak op organisasieprestasie het. Die primêre doel van hierdie artikel is om aan te dui dat die ontwikkeling van die ‘betrokkenheid/toewydings-’ konsep nie evolusionêr en progressief verloop het nie. Verskeie probleme in die ontwikkelingsgang van hoofsaaklik drie strome navorsingsliteratuur word aangedui. Argumente word aangevoer wat op oorsake van konsepkontaminasie en selfs -oorbodigheid dui. Ten einde hierdie probleme te oorkom, word ’n motiveringsbenadering as integrerende meganisme op ’n meta-teoretiese vlak as oplossing voorgehou. Die uitkoms daarvan behoort tot beter orde op teoretiese vlak en tot die spaarsamige gebruik van toewydingskonsepte te lei.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

