Exploring inertia in a typical state organisation
Abstract
Opsomming
Organisasies wat nie ooreenkomstig omgewingsdruk verander nie, ly aan organisasietraagheid. Die doel van die studie is om organisasietraagheid te konseptualiseer en die manifestasie daarvan in die teikenorganisasie te ondersoek. Die teikenpopulasie bestaan uit ’n groep kursusgangers wat die demografiese en geografiese samestelling van ‘n tipiese staatsdepartement verteenwoordig. In Suid -Afrika is navorsing van hierdie aard nog net in die korporatiewe sektor uitgevoer. Die resultate toon aan dat organisasietraagheid ‘n faktor is wat beide die korporatiewe omgewing en staatsorganisasies beïnvloed.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

