Newspaper reporters' role effectiveness: A comparative study of two levels of hierarchy
Abstract
Opsomming
Bykans geen gedragswetenskaplike het al aan die idee gedink om koerant-verslaggewers vanuit ’n sielkundige perspektief te bestudeer nie. Gegewe die skaarste aan navorsing vanuit ’n sielkundige gesigshoek, is hierdie ondersoek ontwerp om die verhouding sowel as die relatiewe impak van oorsaaklike veranderlikes van agtergrondinligting, organisasieklimaat, organisatoriese rolstres en die joernalistieke skryfhouding op die roldoeltreffendheid van die laevlak verslaggewers en die hoëvlak verslaggewers te ondersoek. Die verkreë resultate word bespreek in die lig van die vorige navorsing ten opsigte van roldoeltreffenheid in ’n organisasie.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

