Rejoinder to article by Harold M Shroder: The fallacy of using in-basket based measures for the validation of leadership dimensions
Abstract
Opsomming
Repliek word gelewer op die kritise vrae en besorgdhede wat deur Schroder (2004) geopper word oor die validasiestudie van Spangenberg en Theron (2003). Die belang van ’n oop gesprek as manifestasie van die rasionaliteit van wetenskap in diens van die epistemiese ideal word erken. Schroder (2004) se kommer sentreer wesenlik rondom die gebruik van die posmandjie as ‘n meetinstrument in eie reg en die toepaslikheid van die ontwerp van die Spangenberg en Theron (2003) studie vir die validasie van die HPLC’s. Die doelstellings van die Spangenberg en Theron (2003) studie word weer in oënskou geneem. Die wysheid om die posmandjie as ’n meetinstrument in eie reg te gebruik en te valideer word bespreek.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

