The construction of a normative instrument for measuring organisational citizenship
Abstract
Opsomming
Die doel van die studie was om ’n normatiewe meetinstrument te konstrueer om organisasieburgerskap te meet. ’n Raamwerk, gefundeer op navorsing oor organisasieburgerskap, is ontwerp en ’n vraelys gebaseer op dié raamwerk is gekonstrueer. ’n Faktorontleding van die items van die skaal het twee faktore opgelewer. Hierdie faktore is as situasionele en disposisionele lokusse van organisasieburgerskap geïnterpreteer. Die skale is vervolgens aan itemontleding onderwerp en het betroubaarhede van 0,946 en 0,908, onderskeidelik, opgelewer. Die implikasies van die bevindinge word bespreek.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

