The relationship between sense of coherence and goal setting
Abstract
Opsomming
Die doelwit van hierdie studie was om die verband tussen die dimensies van Koherensiesin en Doelstelling vas te stel. ’n Steekproef van 80 bestuurskonsultante het aan die studie deelgeneem. Bevestigende betroubaarhede van die dimensies van die Doelstellingsvraelys (onafhanklike veranderlike) en die 29 item Lewensoriëntasievraelys (afhanklike veranderlike), het gewissel van 0,54 tot 0,97. ’n Kanoniese korrelasie van 0,569 (gv = 39; p = 0,021) is verkry tussen die dimensies van die twee vraelyste.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

