An exploratory study of perceptions of goal setting support among students at a tertiary institution
Abstract
Opsomming
Die teenswoordige studie het die doelstellingsondersteuningspersepsies van studente aan ’n tersiêre instelling ondersoek. Vier-en-sewentig studente in hulle derde jaar in die Bedryfsielkunde en Rekeningkunde programme het aan die studie deelgeneem. Die doelstellingsondersteuningskaal is effens aangepas om die akademiese omgewing te pas en is gebruik om doelstellingsondersteuningspersepsies van studente in beide departemente te meet. Resultate dui aan dat daar geen perseptuele verskille tussen Bedryfsielkunde en Rekeningkunde-studente bestaan ten opsigte van doelstellingsondersteuning nie. Voltydse indiensname voor inskrywing by die instelling het ’n betekenisvolle invloed op die doelstellingsondersteuningspersepsies van studente gehad.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

