"Organisational transformation": Wavering on the edge of ambiguity
Abstract
Opsomming
Organisasie transformasie het een van die mees gebruikte veranderingskonsepte van ons tyd geword, maar navorsers en praktisyns verpoos selde om die betekenis van die konsep meer eksplisiet te oorweeg. Die betekenisparameters van organisasie transformasie word vanuit die bestaande literatuur ondersoek en vergelyk met die resultate van ’n kwalitatiewe studie van beperkte omvang wat met bestuurders van ’n plaaslike regseringsinstansie onderneem is. Beide die literatuur en die bevindinge van die studie toon omvangryke variasie in die betekenis van transformasie, wat as ongewens vir veranderingsbestuurspraktyke beskou word. Die implikasies van die studie word kortliks aangedui.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

