The comparability of the construct validity of Schepers’ locus of control inventory for first and second language respondents
Abstract
Opsomming
Die studie het die konstrukgeldigheid van die Lokus van Beheer Vraelys (LBV) vir eerste en tweede taal respondente ondersoek. Die resultate van ‘n bevestigende faktorontleding het verskille in die konstrukgeldigheid van die LBV vir eerste (N=357) en tweede taal (N=387) respondente blootgelê. Itemdiskriminasie waardes, skaalbetroubaarhede en faktorstrukture het onthul dat die drie hipotetiese gebiede, (naamlik eksterne lokus van beheer, interne lokus van beheer en outonomie) wat onderliggend is aan die LBV, bevestig word vir die eerste taal groep maar nie vir die tweede taal groep nie.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

