The march of time and the "evolution" of change
Abstract
Opsomming
Verandering en organisasieverandering is van die mees besproke onderwerpe van ons tyd. Ten spyte hiervan bly die gerapporteerde sukseskoers vir primêre organisasieveranderingsinisiatiewe buitengewoon swak. Deel van die probleem is daarin geleë dat kontemporêre veranderingsbestuurspraktyke die aanname maak dat organisasieverandering ’n stabiele, een-dimensionele konsep is. In stryd hiermee toon ’n ontleding van organisasieen sisteemdenke oor die afgelope vyf of so dekades egter ’n ontwikkelende konsep van organisasie wat gevolglik die aanname van ’n stabiele en een-dimensionele organisasieveranderingskonsep ongeldig verklaar. Die ontwikkelende karakter van organisasieverandering en die implikasies daarvan vir veranderingsbestuurspraktyke word kortliks aangedui.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

