Assessment in multicultural groups: The South African case
Abstract
Opsomming
Daar word geredeneer dat die Wet op Billike Indiensneming, 1998, waarvolgens die onus om die geskiktheid van psigometriese instrumente te bewys na psigologie as professie verskuif, nie net oorweldigende take nie maar ook unieke geleenthede skep. Onlangse ontwikkelings rakende die evaluering van multikulturele groepe word beskryf, met die klem op prosedures om die geldigheid van metings vir alle groepe te verhoog en op prosedures om hierdie geldigheid te ondersoek. Sydigheid en ekwivalensie word as sleutelkonsepte in multikulturele evaluering behandel. Vier soorte prosedures om multikulturele evaluering te hanteer (te wete bepaling van die ekwivalensie van bestaande instrumente, definiëring van nuwe norme, ontwikkeling van nuwe instrumente en ‘n studie van faktore wat die geldigheid van multikulturele evaluering bedreig) word beskryf en geïllustreer.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

