Overcoming the effects of differential skewness of test items in scale construction
Abstract
Opsomming
Die hoofdoel van die studie was om ’n prosedure te ontwikkel om die gevolge van differensiële skeefheid van toetsitems, in skaalkonstruksie, teen te werk. Daar is getoon dat die graad van skeefheid van toetsitems ’n boonste grens plaas op die korrelasies tussen die items ongeag die inhoud daarvan. Indien die items gerangskik word volgens graad van skeefheid, sal die interkorrelasiematriks van die items ’n simpleks of pseudosimpleks vorm. Indien so ’n matriks aan faktorontleding onderwerp word, lei dit tot ’n veelheid van faktore waarvan die meerderheid artefakte is. ’n Prosedure om hierdie probleem te bowe te kom, is gedemonstreer met behulp van die items van die Lokus van Beheer-vraelys (Schepers, 1995). Die ontledings is op ’n steekproef van 1662 eerstejaaruniversiteitstudente gebaseer.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

