Planning a psychological test in the multicultural South African context
Abstract
Opsomming
In die lig van die feit dat baie min toetse in Suid-Afrika ontwikkel is vanuit ‘n multikulturele perspektief, poog hierdie artikel om die stappe uiteen te sit vir die ontwikkeling van ‘n toetsplan vir ‘n toets wat in ‘n multikulturele konteks gebruik sal word. Die gebruiklike komponente van ‘n toetsplan word uiteengesit en uitgebrei in terme van aspekte wat in ag geneem moet word wanner ‘n toets vanuit ‘n multikulturele perspektief beplan word. Kruiskulturele ontwerp aspekte word geïllustreer deur gebruik te maak van voorbeelde of om na navorsing te verwys. Ten slotte word gedagtes gewissel aangaande wie die toetsplan moet ontwerp as ‘n multikulturele toets ontwikkel word.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

