The power of multiple battery factor analysis in coping with the effects of differential skewness of variables
Abstract
Opsomming
Die hoofdoelwit van die studie was om die krag van Veelvuldigebattery-faktorontleding (VBFO) te bepaal ten einde die gevolge van differensiële skeefheid van veranderlikes te bowe te kom. In die algemeen lei gesamentlike faktorontledings van batterye toetse tot faktore van skeefheid. Om die probleem te ondersoek, is die Algemene Skolastiese Aanlegtoets (ASAT) en die Senior Aanlegtoetse (SAT) gesamentlik op ’n steekproef van 1 598 eerstejaaruniversiteitstudente toegepas en aan sowel ’n Hooffaktorontleding (HFO) as ’n VBFO onderwerp. Drie faktore is in albei gevalle verkry. Die HFO het faktore van skeefheid opgelewer en die VBFO faktore van inhoud. Die implikasies van die bevindinge word bespreek.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

