Assessing behavioural intention of small and medium enterprises in implementing an HIV/AIDS policy and programme
Abstract
Opsomming
Die uitwerking van die MIV/VIGS pandemie op Klein en Medium Sake-ondernemings sal tot gevolg hê ’n afname in produktiwiteit; ’n toename in personeelafwesigheid, personeelomset, personeelwerwing en –opleidingskoste, personeelvoordele; en swak personeel moraal tot gevolg hê. Een manier om die probleem aan te spreek is om ’n MIV/VIGS beleid en program te implimenteer. Navorsing toon dat psigologiese studies van klein en medium sakeondernemings om ’n HIV/VIGS beleid en program te implimenteer, beperk is. Hierdie navorsing steun op die teorie van planmatige gedrag (Ajzen, 1988; 1991), wat ’n verlenging is van die teorie van beredeneerde optrede (Fishbein & Ajzen, 1975; Ajzen & Fishbein, 1980). Die oogmerk met die implimentering van ’n MIV/VIGS beleid en program is bepaal deur die teorie van planmagtige gedrag soos waargeneem in houding, subjektiewe norme en waargenome gedragskontrole. Die resultate toon dat die teorie van planmagtige gedrag nuttig is om die gesindhede van werknemers in klein en medium sake-ondernemings te bepaal met die implimentering van ’n MIV/VIGS beleid en program.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

