The (non)-effect of the knowledge era on undergraduate research methodology curricula in the social sciences
Abstract
Opsomming
Opvoedkundige beleidshervorming in Suid-Afrika poog om die praktiese toepaslikheid van kurrikula aan te spreek en hervormers beroep hul spesifiek op Modus 2-kennis om verandering te bewerkstellig. Hierdie studie ondersoek die mate waarin tendense in die vereistes vir kennisproduksie vir hoër onderwys gereflekteer word in die oortuigings van akademici oor die manier wat hulle voorgraadse navorsingskursusse saamstel. Dit word voorgestel dat kurrikulumontwikkeling binne akademiese gemeenskappe wat praktykgerig is, gesetel word. Hier kan akademici mag deel en uitdagings, soos wat as kennis gereken kan word, aanspreek.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

