The construct equivalence of the job diagnostic survey for diverse South African cultural groups
Abstract
Opsomming
Die Pos-diagnostiese vraelys (JDS) en die Pos-kenmerke Model (JCM) word wydverspreid deur Suid-Afrikaanse organisasies gebruik. Die doel van hierdie studie was om te bepaal of die JDS van toepassing is op verskillende kultuurgroepe. Navorsing rakende kultuurdiversiteit het aangetoon dat daar verskille bestaan rakende die waardes, houdings en leierskapstyle van verskillende kultuurgroepe. In hierdie studie is die (JDS) van Hackman en Oldham toegepas op Swart- en Blanke werknemers (n=677) ten einde die konstruk-ekwivalensie daarvan bepaal. ’n Bevestigende faktorontleding het aangetoon dat daar geen betekenisvolle verskille bestaan tussen die Swart- en Blankegroepe wat getoets is nie. Die aanname word dus gemaak dat die JDS toegepas kan word op verskillende populasiegroepe.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

