The management of change at selected higher education institutions: An exploration of the critical ingredients for effective change management
Abstract
Opsomming
Die onderhawige studie ondersoek bestuur se persepsie van die veranderingsbestuursproses in terme van die impak op kommunikasie, gedrag, gevoelens en kennis van personeel en bestuur, personeeldeelname in die veranderingsproses en oorkoepelende houdings van die personeel. Die waargenome impak van die nuwe konteks en waargenome aanvaarding en begrip van die veranderingsproses is beoordeel. Die deelnemers het bestaan uit die bestuurskomitee, dekane en direkteure van administratiewe afdelings van drie tersiêre instellings in KwaZulu-Natal. Die data is met behulp van vraelyste ingesamel wat deur middel van beskrywende en inferensiële statistiesemetodes ontleed is. Die resultate werp lig op die kritieke bestanddele vir doeltreffende veranderingsbestuur.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

