Work as a central life interest for legal professionals
Abstract
Opsomming
Dubin (1992) se teorie van Sentrale Lewensbelangstellings was gebruik om te ondersoek of werk ’n sentrale lewensbelangstelling is vir individue in die Suid-Afrikaanse regsprofessie. Die navorsing was ook ’n vergelykende ondersoek tussen die publieke en privaat sektore met betrekking tot hul werk sentraliteit en werk orientasie. 59 werknemers van drie publieke organisasies en 27 werknemers van verskeie privaat firmas het vraelyse beantwoord. Teenstellig met Dubin se teorie het resultate gewys dat vir twee-derdes van die deelnemers werk nie ’n sentrale lewensbelangstelling was nie. Daar was ook interessante resultate wat te voorskyn gekom het, wat teenstrydig was met vorige navorsing op werknemers in die privaat en publieke sektore.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

