A theoretical model for developing core capabilities from an intellectual capital perspective (Part 1)
Abstract
Opsomming
Een van die basiese aannames wat geassosieer word met die teoretiese model wat in hierdie artikel beskryf word, is dat ’n organisasie (’n stelsel) vermoëns deur doelgerigte strategiese en operasionele inisiatiewe kan bekom. Hierdie voorgenome vermoë-skeppingsproses, veronderstel ook dat die onderneming daarop ingestel is om hierdie vermoëns op ’n konstruktiewe wyse te benut om die mededingende voordeel van die organisasie te verhoog.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

