Original Research
The concurrent validity of the technical test battery as an indicator of work performance in a telecommunications company
Submitted: 29 October 2005 | Published: 29 October 2005
About the author(s)
Marelize Barnard, Saville & Holdsworth South Africa (Pty) Ltd, South AfricaPieter Schaap, University of Pretoria, South Africa
Full Text:
PDF (124KB)Abstract
Opsomming
Die doel van hierdie studie was om die samevallende geldigheid van die “Technical Test Battery (TTB)�? in ’n Suid-Afrikaanse telekommunikasie instansie te bepaal. Die TTB is op ’n steekproef van 107 tegniese personeel toegepas. Die toetstellings is in verband gebring met die tellings van ’n werksprestasiemaatstaf wat spesifiek vir die pos ontwikkel is op grond van ’n deeglike posanalise. Daar is bevind dat die TTB ’n hoë samevallende geldigheid as aanduider van werksprestasie vir tegniese poste in the telekommunikasiebedryf toon. Dié resultate dui op ’n sterk moontlikheid dat die TTB ’n goeie voorspeller van werksprestasie vir tegniese beroepe kan wees. Die bevindinge en implikasies van die studie word bespreek.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 3726Total article views: 5419