Emotional intelligence as a determinant of leadership potential
Abstract
Opsomming
Emosionele intelligensie-tellings van’n groep werknemers binne ’n finansiele instelling wie leierskapspotensiaal getoon het (n = 31) is vergelyk met ’n groepwat min leierskapspotensiaal getoon het. Leierskapspotensiaal is bepaal op grond van die teenwoordigheid van transformasionele gedrag. Alle werknemerswat gemeet is het ’n emosionele intelligensieskaal voltooi. Resultate toon dat optimisme en selfaktualisasie beduidend hoer was vir die leiergroep. Die nie-leiergroep het hoer tellings getoon op die positiewe indruk-skaal, wat ’nmoontlike positiewe skeefheid van daardie groep se resultate aandui. Die navorsingsdata toon oor die algemeen’n koppeling tussen die fundamentele beginsels van transformasionele leierskapsteorie en emosionele intelligensie.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

