The role of union support in coping with job insecurity: A study among union members from three European countries
Abstract
Opsomming
Die huidige studie ondersoek die potensiële modererende rol van vakbond ondersteuning in die verhouding tussen werksonsekerheid en werksverwante houdings en welstand van werknemers wat aan ’n, vakbond behoort. Opname data wat ingesamel is tussen vakbond lede van drie Europese lande (Nederland, Italië en Swede) toon dat werksonsekerheid geassosieer word met verlaagde vlakke van werkstevredenheid, welstand en organisasieverbondenheid. Teen verwagting, het vakbond ondersteuning nie die effek van werksonsekerheid op wekstevredenheid of welstand gemodereer nie. Daar is egter in twee lande ’n, moderende effek van vakbond ondersteuning op die verwantskap tussen werksonsekerheid en organisasie gebondenheid gevind.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

