Work locus of control and dispositional optimism as antecedents to job insecurity
Abstract
Opsomming
Die hoofdoelwit met hierdie studie was om die verhouding tussen werksonsekerheid, werk lokus van beheer en disposisionele optimisme te ondersoek van werknemers werksaam binne twee finansiële instellings (N = 605). ’n Dwarssneeopname-ontwerp is gebruik. Die resultate het aangetoon dat daar ’n prakties betekenisvolle verband bestaan tussen werk lokus van beheer en werksonsekerheid, wat beteken dat eksterne lokus van beheer geassosieer was met verhoogde vlakke van werksonsekerheid. Dit was verdermeer bevind dat verhoogde vlakke van disposisionele optimisme geassosieer was met laer vlakke van werksonsekerheid. Beide werk lokus van beheer and disposisionele optimisme het voorspellingswaarde met betrekking tot werksonsekerheid gehad terwyl die impak van demografiese veranderlikes gekontroleer is.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

