’n Vergelykende studie na die vlak en oorsake van werkstres by ’n groep geletterde en ongeletterde swartwerknemers
Abstract
Opsomming
Nieteenstaande die feit dat die Suid- Afrikaanse swart werknemer aan ’n bree spektrum van stressors blootgestel word, bestaan daar relatief min navorsing wat hul werklike vlak en tipiese oorsake van stres uitwys. Derhalwe is besluit om geletterde en ongeletterde swart werknemers se vlakke en oorsake van stres te identifiseer en te vergelyk. Met die inligting sal dit veral sielkundiges enwerkgewers in staat stel om’n effektiewe benadering ten opsigte van die kommunikasie en hantering van problememet die onderskeie groepe te kan handhaaf. Die Ervaring van werk -en lewensomstandighede vraelys is op ’n geleentheidsteekproef van 60 persone.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

