Personality and cognitive ability as predictors of the job performance of insurance sales people
Abstract
Opsomming
Die doel van hierdie studie was om te bepaal of persoonlikheid en ’n meting van kognitiewe vermoe (’verbale redeneervermoe«’) beduidende voorspellings van die werksprestasie (’bestuursbeoordelings’) van verkoopsmense in ’n groot Suid-Afrikaanse versekeringsmaatskappy, kan maak. Die ’Customer Contact Styles Questionnaire’ (CCSQ 5.2) en die ’Verbal EvaluationTest’ (VCC 3) was op 170 makelaarskonsultante afgeneem, en is deur hul bestuurders,met behulp van die ’Customer Contact Competency Inventory’ (CCCI), beoordeel. Deur gebruik te maak van meervoudige regressie analises is daar bevind dat werksprestasie beduidend deur sekere persoonlikheidsdimensies voorspelword.Ook is bevind dat ’verbale redeneervermoe«’niewerksprestasie beduidend voorspel nie. Hierdie bevindinge, die implikasies daarvan en voorstelle vir moontlike verdere navorsing, word bespreek.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

