Persoonlikheids eienskappe as voorspellers van die loopbaansukses van provinsiale verkeersbeamptes
Abstract
Opsomming
Die doeltreffende keuring van bekwame provinsiale verkeersbeamptes het dringend noodsaaklik geword vir provinsiale regerings.Vanwee onvoldoende toepaslike navorsing waarop keuringsbesluite gebaseer kan word, is ’n ondersoek in die Vrystaatse Provinsiale Regering op 206 provinsiale verkeersbeamptes uitgevoer om te bepaal of daar verskille bestaan tussen die persoonlikheidsprofiele van suksesvolle en relatief onsuksesvolle beamptes. Geen statisties beduidende verskille ten opsigte van die faktore van die 16- Persoonlikheidsfaktorvraelys is tussen die suksesvolle en onsuksesvolle groepe gevind nie.Verskeie beperkings van die ondersoek is bespreek en voorstelle vir toekomstige navorsing is gemaak.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

