Die invloed van sekere possleutelfaktore op werksprestasie
Abstract
The relationship between 6 job "core dimensions" (variety, autonomy, task-identity, feedback, dealing with others and friendship opportunities) and the total work performance of 93 employees was investigated. No significant correlations were obtained except for the core dimension "autonomy" (r = ,24, p is smaller than 0,05). No statistically significant improvement in predictory work performance could be accomplished by adding the remainder of the core dimensions.
Opsomming
Die verband tussen 6 possleutelfaktore (verskeidenheid, outonomie, taak-identiteit, terugvoering, skakeling met ander persone en die geleentheid tot vriendskapsverhoudinge en die totale werksprestasie van 93 werknemers, is ondersoek. Behalwe vir die sleutelfaktor outonomie (r=,24, p is kleiner as 0,05) is geen beduidende korrelasie gevind nie. Die oorblywende possleutelfaktore kon nie beduidend hierop verbeter nie.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

