The construction of a normative instrument for the measurement of moral reasoning
Abstract
Opsomming
Die hoofdoel van die studie was om’n normatiewe meetinstrument te konstrueer vir die meting van verskillende vlakke van morele redenering. Die steekproef het uit 426 voorgraadse students in Bedryfsielkunde en Personeelbestuur aan twee Afrikaanstalige universiteite bestaan. ’n Normatiewe skaal is ontwikkel om verskillende vlakke van morele redenering temeet.’n Faktorontleding van die 90 items in die skaal het twee faktore tot gevolg gehad, naamlik principiele morele redenering en voorskriftelikemorele redenering. Die skale is vervolgens aan’n itemontleding onderwerp en het betroubaarhede van 0,936 en 0,947, onderskeidelik, opgelewer. Die implikasies van die bevindinge word bespreek.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

