Original Research

Die opleiding van bedryfsielkundiges aan die universiteit van die Oranje-Vrystaat

H. P. Langenhoven
SA Journal of Industrial Psychology | : Perspectives on Industrial Psychology| a283 | DOI: https://doi.org/10.4102/sajip.v0i0.283 | © 1977 H. P. Langenhoven | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 28 November 1977 | Published: 28 November 1977

About the author(s)

H. P. Langenhoven,, South Africa

Full Text:

PDF (32KB)

Abstract

Die Departement Bedryfsielkunde is in 1968 as 'n volwaardige departement in die Fakulteit van Ekonomiese en Administratiewe Wetenskappe aan die Vrystaatse Universiteit ingestel. Voorheen is die vak vir etlike jare deur die Departement Sielkunde aangebied. Bedryfsielkunde kan vir die B.Com., B.Admin., B.Soc.Sc. en B.P.L. (Baccalaureus in Personeelleiding) graadrigtings geneem word. Die opleidingspersoneel bestaan tans uit 'n Professor, 2 Senior Lektore en 2 Lektore. Daar is ook 'n Senior Lektor/Navorser en Senior Vakkundige Beampte in die Afdeling Personeelnavorsing, wat onder leiding van die hoof van die departement funksioneer. Verder beskik die departement oor die dienste van twee dames wat albei halfdag werk, naamlik 'n Akademiese Assistent en 'n Tikster.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 3651
Total article views: 3666


Crossref Citations

No related citations found.