The dilemma of the academic industrial psychologist
Abstract
Opsomming
Die bedryfsielkundige aan die universiteit kom dikwels te staan voor 'n konflik tussen sy rol as "akademiese wetenskaplike" en "professionele tegnikus". Dit word beweer dat hierdie probleem van "tweeledige verbondenheid" tot ‘n groot mate opgelos kan word as die bedryfsielkundige (en sy studente): (a) dit in gedagte hou dat bedryfsielkunde nie wesentlik 'n onafhanklike dissipline is nie, maar 'n integrale deel van sielkunde-in-diealgemeen vorm, (b) nie sy vak as slegs 'n weerspieëling van die professionele praktyk beskou nie, (c) agting vir sy vak as 'n wetenskaplike dissipline het en nie net as 'n gerieflike werktuig vir bestuur beskou word nie, en (d) die praktyk kan oortuig van die waarde van die vak in 'n verskeidenheid gebiede, wat strek van toetsing tot verbruikersgedrag.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

