Die opleiding van bedryfsielkundiges aan die universiteit van Port Elizabeth
Abstract
U.P.E. het in 1965 met die opleiding van studente begin. Gedurende 1966 is die Departement Bedryfsielkunde as volwaardige departement in die Fakulteit Ekonomiese Wetenskappe ingestel, nadat die Departement Sielkunde in 1965 die eerste inleidende kursus in die bedryfsielkunde aangebied het.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

