Die vrae wat ons altyd wou gevra het
Abstract
Opsomming
Die wyse waarop die bedryfsielkundige en die personeelbestuurder vir hul 'n plek in die Suid-Afrikaanse volkshuishouding voorberei het word krities onder die soeklig geplaas. Die skynbare onvermoë van die personeelbestuurder om tans sy funksie binne die onderneming te regverdig, word bespreek en areas waar onmiddellike bydraes wel moontlik is word kortliks aangetoon.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

