Die opleiding van bedryfsielkundiges aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoer Onderwys
Abstract
Die Bedryf- en Personeelsielkunde het tot 1968 onder die Departement Sielkunde geressorteer. Daarna het dit 'n selfstandige departement geword, eers in die Fakulteit Lettere en Wysbegeerte en vanaf 1976 in die Fakulteit Ekonomiese Wetenskappe.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

