Original Research
Produktiwiteit en verantwoordelikheid, enkele sielkundige aspekte
Submitted: 28 November 1978 | Published: 28 November 1978
About the author(s)
A. P. Venter,, South AfricaFull Text:
PDF (35KB)Abstract
Opsomming
Maslow se motiveringsteorie wat uit die kliniese sielkunde ontspruit het, is ook deur bedryfsielkundiges van nader beskou, veral in hoe verre dit met produktiwiteit verband het. Enkele sielkundige aspekte word bespreek ten einde op die nut van hierdie teorie in die bedryfsituasie te wys. Die vermoede bestaan dat die teorie deur bedryfsielkundiges nie altyd korrek vertolk word soos Maslow dit self uiteensit nie; veral word die verantwoordelikheidsaspek in die selfuitlewingsbehoeftes misken en nie verreken nie; 'n Logiese konklusie is dat selfuitlewing, soos deur Maslow beskryf, wel verband met produktiwiteit het.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 4168Total article views: 4037