Aspects of the remuneration of black workers in South Africa: Some research findings
Abstract
Opsomming
Verslag word gelewer oor die belangrikste bevindings van 'n vraelysondersoek by werkgewers oor die vergoeding van Swart werknemers in Suid-Afrika. Daar is onder meer bevind: - dat die meeste van die gewone grensvoordele reeds taamlik algemeen aangebied word, of dat werkgewers bewus is van die nodigheid daarvan; - dat lone nou saamhang met posvlakke en met opvoedkundige peil, wat albei verhoog sal moet word om die loongaping te vernou; - dat werkgewers oor die algemeen 'n gesonde benadering toon tot die vergoeding van hulle Swart werkers maar blykbaar behoefte het aan 'n stelsel waarvolgens dit op 'n gesonde manier gedoen kan word.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

