A Micro Economic Analysis Of Productivity In The Manufacturing Industry Of North West
Abstract
Opsomming
Die produktiwiteit van die vervaardigingsnywerheid in die Noordwes Provinsie word in hierdie artikel bestudeer.’n Cobb-Douglas produksiefunksieword vir die vervaardingsnywerheid van die provinsie geskat. Die resultate word dan op die nywerheid se kostestrukture toegepas om te bepaal of die produksiefaktore optimal geallokeer is. Daar is gevind dat daar ’n kontinue afname in arbeidsproduktiwiteit bestaan.Hoe«r winste in uitset ismoontlik indien besteding aan produksiefaktore optimaal toegewysword.Wat die optimale allokasiemoesweesword dan bepaal.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

