Enkele perspektiewe op bestuursopleiding en ontwikkeling
Abstract
Opsomming
Die verband tussen teorieontwikkeling en praktiese gebeure op die gebied van bestuursontwikkeling word in historiese perspektief bespreek. Blindelings aankoop van bestuursontwikkelingspakkette op grond van oënskynlik oortuigende filosofiese uitgangspunte word bevraagteken en 'n saak uitgemaak vir die wetenskaplike samestelling van opleidings-kursusse en die wetenskaplike opleiding in opleidingsbestuur.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

