The identification of nerotic behavior in industry
Abstract
Opsomming
Sommige van die praktiese probleme in verband met die identifisering van die neurotiese werker word bespreek en twee identifiserings-metodes wat aan die vereistes van wetenskaplikheid en akkuraatheid voldoen nl. (1) kliniese identifisering en (2) psigometriese identifisering word kortliks behandel. Die tekortkominge en sterkpunte van kliniese identifisering, wanneer die bevindings vir bedryfsnavorsing benodig word, word met sekere voordele en nadele van psigometriese identifisering gekontrasteer.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

